Twee Selfsorg Eenhede in Vaal Marina – Geniet die Rustigheid by die Vaaldam
Ontsnap na die rustige dorpie Vaal Marina, geleë reg langs die pragtige Vaaldam. Hierdie is die perfekte plek vir visvangliefhebbers 🎣 en dié wat wil ontspan om 'n knetterende vuurtjie in die boma of braai aan te steek onder die sterrehemel.
Begin jou oggend op die stoep met 'n koppie koffie in die hand, terwyl jy oor die Vaaldam uitkyk en net die voëls se geluide om jou hoor.
Swembad vir gaste beskikbaar
Ontspan verder in die gemeenskaplike swembad, wat gedeel word met ander gaste.
Verblyf besonderhede:
2 Eenhede beskikbaar
Elke huis bied slaapplek vir 6 gaste
R2500 per nag per huis
Besoek Vaal Marina en skep kosbare herinneringe langs die Vaaldam!
💻Welcome to book through Lekkeslaap.
📲Direct bookings can be done via whatsapp
076 279 8064
#holiday #vaalmarina #fishing #vaaldam
